top of page
Webwerf Site


Die ANC se buitelandse beleid: Ideologie in Aksie
Kyk, jy kan jou longe uitskreeu, en met duidelike bewyse uitwys dat die Kamerade se buitelandse beleid ere dubbele standaarde blootlê, maar dit is om soos met ʼn horende dowe te praat. Water van 'n eend se rug. Die Kaders sal doodeenvoudig vasberade, en sonder skaamte, volhou om te verkondig dat hulle beleid en optrede gebaseer is op onverbondenheid, die beskerming van menseregte wêreldwyd, en internasionale reg.

Frans Minnaar
Feb 45 min read
bottom of page