top of page
Webwerf Site


Grondwetlike Beskerming?
Ek dink nide die Afrikaner kan staatmaak op die sogenaamde Grondwetlike Beskerming in die Grondwet waar kultuur of ras in 'n saak betrokke is nie. Ek dink die Grondwetlike Hof is ideologies gelaai, en geneig om ideolog-gedrewe uitsprake te lewer.

Frans Minnaar
Feb 1016 min read


Oligargie
Het u al ooit gehoor van ʼn staatsvorm bekend as ʼn oligargie? Demokrasie, totalitarisme, kommunisme, sosialisme, kapitalisme is bekende begrippe waarmee enige terloopse politieke waarnemer bekend is, maar oligargie is minder algemeen. Die begrip ‘oligargie’ staan egter sentraal tot hierdie Kommentaar, daarom ag ek dit die moeite werd om dit vlugtig te verduidelik en te definieer.

Frans Minnaar
Jan 149 min read
bottom of page