top of page


'n Ekonomiese wonderwerk is onwaarskynlik
Ek dink dit is tipiese ANC retoriek; tipiese "ons sê so, so dit sal so wees." Ek dink nie die land se ekonomie sal noemenswaardig groei oor die komende dekade nie; om die waarheid te sê, dink ek die armoede en verval gaan toeneem.

Frans Minnaar
1 day ago5 min read


The Baseline: Economic growth pre - and post 1994
The ANC and its leftist partners have destroyed the country's economy since it took over the levers of the state; because of its socialist and anti-Western ideological policy framework, and because of their racist so-called transformation policies.

Frans Minnaar
Mar 196 min read


Die probleem is beleid en implementering; nie net implementering nie
Suid-Afrika se beleidsrigtings is vernietigend, want is deurlopend geskoei op onwerkbare, ideologiese aannames en teorieë wat nog nêrens in die wêreld geslaagd was nie, en meestal die werklikhede van die jare 1970s en 80s weerspieël, en nie die jaar 2026 nie.

Frans Minnaar
Feb 114 min read


'n Ontleding van groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie: 1961 tot 2024
Suid-Afrika se ekonomies egroei voor 1994 was beter en meer volgehou as na 1994. Dit is nie 'n ideologiese stelling nie, maar 'n feitlike een. Ekonomiese groei gedurende die tydperk 2009 tot 2024 was slegs 0,15% beter as gedurende die tydperk (1984 tot 1994) toe Suid-Afrika feitlik totaal afgesny was van die internasionale ekonomie, en onder geweldige druk as gevolg van interne - en eksterne militêre konflikte.

Frans Minnaar
Jan 1414 min read


The Container Port Performance Index
The Container Port Performance Index (CPPI) provides a globally consistent and comparable assessment of container port performance. It is based on empirical measurements of vessel time in port, focusing on how efficiently container ports serve ships from the perspective of shipping lines and their customers. It is grounded in objective data and a robust two-pronged methodology.

Frans Minnaar
Oct 1, 20255 min read
bottom of page