top of page


The Cyril Ramaphosa Phenomenon
Cyril Ramaphosa started his term as South Africa’s President in 2008. He came with new ideas, and created an enormous vibe about renewal and improvement.
I have always said to anyone that wants to listen that I don’t expect much of Cyril Ramaphosa; I didn’t, for a moment, believed that he will be the savior of South Africa. It’s not that I am that brilliant, or ever has been, but I am also not stupid.

Frans Minnaar
2 days ago6 min read


Geskiedenis en Ras
Afrikaners het baie om op trots te wees. Ons geskiedenis is oor die afgelope 32 jaar gereduseer tot Apartheid, en ons word deurlopend daaraan herinner dat ons skuld het om terug te betaal. Dit is uiters belangrik vir die regerende regime in die land, want dit gee legitimiteit aan hulle blatante en gruwelike diskriminerende beleid en optrede. Daarsonder sou die internasionale gemeenskap lankal hard op hulle afgekom het, en sou hulle sanksies beleef het van ongekende omvang.

Frans Minnaar
5 days ago6 min read


Die diskriminasie gaan nie verminder nie, dit gaan erger word
Ek is nie gekant teen 'n stelsel waar alle landsburgers gelyke regte geniet nie; ongeag hulle ras of demografiese kenmerke nie. Ek is gekant teen rassediskriminasie en uitsluiting gebrandmerk as "regstelling". Ek verstaan nie-Blanke Suid-Afrikaners se stryd teen rassediskriminasie wat hulle geteiken het. Ek is gekant teen diskriminasie teen Blanke Suid-Afrikaners.

Frans Minnaar
Mar 199 min read


Paul O'Sullivan, Parlement and Rassisme
Paul O'Sullivan is 'n bombatiese grootprater. Hy het die Parlement geminag. Maar dit is nie asof die Parlement bestaan uit voorbeeldige protagoniste nie.

Frans Minnaar
Mar 515 min read


Dit is tyd vir 'n gesprek oor die werklikheid (nie die droom nie)
Die tyd het aangebreek vir minstens ʼn gesprek oor die toekoms van Afrikaners in Suid-Afrika, deur Afrikaners; binne die riglyne van die werklikheid soos dit is, en nie soos ons dit, teoreties en ideologies, graag sou wou sien nie. Nie 'n sogenaamde "Nasionale Dialoog nie" - dit sal net mooi niks goeds vir Afrikaners voortbring nie. En, persoonlik, glo ek nie so ʼn gesprek moet te veel aandag skenk daaraan om oplossings te probeer vind binne bestaande politieke en Grondwetlike

Frans Minnaar
Feb 2810 min read


Haatspraak (volgens die Suid-Afrikaanse definisie daarvan)
Die vertoon van die ou landsvlag is verban omdat dit met apartheid geassosieer word, terwyl die lied "Kill the Boer, Kill the Farmer" om dieselfde rede nie as haatspraak beskou word nie (die gunsteling argument van "'n vryheidslied". Tog was die twee sake veronderstel om onder dieselfde objektiewe regsreëls deur onpartydige howe beoordeel te word.

Frans Minnaar
Feb 257 min read


Konformasie
Watter voordeel trek u uit u ondersteuning vir “die sterkste opposisieparty”? U steun het vir hulle ʼn paar Ministers poste verseker, wat hulle nou nie gebruik om u omstandighede te verbeter nie, maar om die Blou Ligte te beskerm, om Afrikaans in onderwys te vernietig, om teen boere te diskrimineer op grond van ras, om skielik onteiening sonder vergoeding te regverdig. Dit lyk self vir my asof hulle deesdae geesdriftige ondersteuners is van die vernietiging en verwydering van

Frans Minnaar
Jan 227 min read
bottom of page