top of page
Site Blog.


'n Ontleding van groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie: 1961 tot 2024
Suid-Afrika se ekonomies egroei voor 1994 was beter en meer volgehou as na 1994. Dit is nie 'n ideologiese stelling nie, maar 'n feitlike een. Ekonomiese groei gedurende die tydperk 2009 tot 2024 was slegs 0,15% beter as gedurende die tydperk (1984 tot 1994) toe Suid-Afrika feitlik totaal afgesny was van die internasionale ekonomie, en onder geweldige druk as gevolg van interne - en eksterne militêre konflikte.

Frans Minnaar
7 hours ago14 min read


Wages vs GDP Growth
When the GDP growth figures for the United States in respect of the 3rd quarter of 2025 were published, a big issue was made by Republicans about the success of Trump’s economic policies, including his tariff initiatives. This growth rates were 4,3%; far exceeding even the most optimistic forecasts.
The counter-response from the Left, and specifically Europe, was that the real state of an economy must be measured not in terms of GDP growth, but in terms of wage growth.

Frans Minnaar
Jan 43 min read
bottom of page





