top of page


Die Markte is die Vyand
Gebruik maar al die mooi woorde wat jy wil; as die EFF of die MKP ooit betekenisvolle seggenskap in die ekonomie van hierdie land sou verkry, sal dit hele spulletjie soos ʼn kaarthuisie in duie stort. Nie dat die ANC veel beter nie, maar minstens sukkel-sukkel die land darem nog aan.

Frans Minnaar
11 hours ago3 min read


Die "Rooi Gevaar"
Daar is absoluut geen twyfel dat daar destyds ʼn “rooi gevaar” in Suid-Afrika was nie; bedoelende dat daar ʼn gevaar was dat bewegings en groepe wat die Kommunisme ondersteun het, in Suid-Afrika beheer oor die staat kon verkry, en die land vierkantig in die invloedsfeer van die Kommunistiese Blok sou geplaas het. Dit sou die strategiese posisionering en geopolitieke werklikhede van die tyd ingrypend beïnvloed het, want dit sou die Sowjetunie beheer gegee het oor die Kaapse hand

Frans Minnaar
12 hours ago6 min read
bottom of page