top of page


Die Markte is die Vyand
Gebruik maar al die mooi woorde wat jy wil; as die EFF of die MKP ooit betekenisvolle seggenskap in die ekonomie van hierdie land sou verkry, sal dit hele spulletjie soos ʼn kaarthuisie in duie stort. Nie dat die ANC veel beter nie, maar minstens sukkel-sukkel die land darem nog aan.

Frans Minnaar
11 hours ago3 min read


Vergeet van die Liberaliste; wees bekommerd oor die Linkses
Die vyand is nie die liberalisme nie. Mense verstaan die begrip “liberalisme” dikwels verkeerd. Die begrip word dikwels verstaan as die verval gemeenskapswaardes, en dan spesifiek religieuse geloof, sowel as Sosialisme as ʼn ekonomiese stelsel en grootskaalse inmenging van die staat in die sake van die burgery, besigheid en gemeenskappe.

Frans Minnaar
Jan 224 min read
bottom of page